+17
Tentekamp in Hardap

Namib Desert Camping2Go

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Willem V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

An extraordinary experience in the Namib. The reception was good, the tented accommodation was of good quality, and we enjoyed the walking trails and swimming pool with well-prepared food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda D
1 nag
5.0
Jun 2025

Julle sien ons weer. Was absoluut heerlik. Omgewing is pragtig en verblyf was skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2026

An oasis in the desert. A wonderful oasis in the middle of a very arid region. From arrival till departure, the staff were extremely friendly and helpful. The tents were very well equipped and the massive bathroom with closet space, huge shower and extras was a very nice surprise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yvona H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Lekker, maar die WiFi wat hulle gee het nie gewerk nie, geen opsies. Lekker gebly, maar vir die prys moes ons in koue water stort die oggend. Kan meer keuse op die spyskaart hê. Moes aandbuffet eet wat lekker was, maar R395 per persoon. Buitelanders het daai geld! En die tentflappe kon ons nie oop hou nie, geen toue gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carina W
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2025

Pragtige natuurskoon en baie goeie diens. Sou langer wou bly. Baie goeie geriewe en kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

John S
1 nag
5.0
Okt 2024

I'll be looking out for Camping2go units wherever I travel. Brilliant unit. Everything one hopes for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Glamping op sy beste. Fantastiese lodge geriewe wat mens mag gebruik as mens bly in die tented camp. Baie vriendelike, hulpvaardige personeel. Die tented camps is baie goed ingerig vir 'n familie van 4. Hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudine S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie lekker. Baie lekker en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle D
1 nag
5.0
Jan 2024

Wonderlike kos en verblyf en mense. Pragtig op elke manier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tommie Manders M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Komplimente regverdig nie die goeie diens en die akkommodasie nie. Ontvangs was uitstekend, vriendelik en uiters verwelkomend. Die akkommodasie kan nie geëwenaar word vir die prys nie. Ek kan dit aanbeveel vir enige natuurliefhebber.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gondwana
Collection ...

Eiendomme 44

Resensies 170

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 168
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 168
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 168
per nag, vir 2 mense
Bespreek

C19, Namib Desert Lodge, Sossusvlei, Solitaire, Hardap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA110e6599b4660535687e71fab21c147babaf8dabdf4864037895b83ec047a135a462ce583932ad4d65b1e4bce8ccf87b6762?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 168 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 C19, Namib Desert Lodge Sossusvlei Hardap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.116597 15.905156
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang