+9
Selfsorg in Oosterville

Namibsa Self-catering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 198 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wessel Mathys P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Cosy en rustig. Ons bly altyd by Namibsa. Skoon, rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannetjie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Clean place and friendly service. Clean place and friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Absoluut waarde vir geld. Ons sal beslis weer daar oorslaap. Daar is alles wat 'n mens nodig het. Die onderdak stoep is 'n wenner waar 'n mens heerlik kan ontspan na 'n lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morné E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Rustig, netjies en baie vriendelike ontvangs. Ek het ’n baie aangename verblyf by die gastehuis gehad. Die kamer was netjies, skoon en baie gemaklik. Die atmosfeer was rustig en mens voel sommer dadelik tuis. Die diens was vriendelik en professioneel, en die gasvryheid het regtig uitgestaan. Ek sal beslis weer hier kom bly en kan dit met ’n geruste hart vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie aangenaam. Baie vriendelike en behulpsame gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fred B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Clean, safe, well equipped and friendly. Attie made us very welcome. He explained all the details of the room, i.e. aircon, TV etc. The room was equipped with all we needed, even Ouma Rusks for the coffee. We would stay there again and can only recommend Namibsa.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinelle T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Vriendelike ontvangs. Alles wat nodig is vir 'n oornag en 'n goeie nagrus was beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Baie goed. Die verblyf was aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus B
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Bekostigbare netjiese verblyf. Baie netjiese en rustige verblyf. Genoeg van alles en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons het baie lekker daar gebly, die woonstel was mooi en skoon en netjies. Die woonstel was baie mooi en netjies, ek sal dit aanbeveel. Ons motor was veilig agter 'n skuifhek toegesluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Attie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 198

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R640
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R640
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1 Strydom Street, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiMWEwZmU0LWFkYjMtNGY2OC1hN2FkLWVhZGM3YWM5MmRhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag (plek vir 2) 198 5 1 5 1 Strydom Street Oosterville 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.440788230555 21.263121068123
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang