+35
Selfsorg in Bloubergstrand

Namoleka Ocean Villa

8 gaste

4 slaapkamers

6 beds

4 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Perlemoen Street, Bayview Apartment, unit 48, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Namoleka Ocean Villa is 'n lieflike selfsorgvilla in Bloubergstrand, Kaapstad, en het 'n battery en omsetter, wat ononderbroke kragtoevoer tydens kragonderbrekings verseker. Hierdie verblyf aan die strand het 'n privaat swembad en pragtige berg- en see-uitsigte.

Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ook op die boonste verdieping en het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en gaste gebruik die gastebadkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde en vierde slaapkamer is op die grondverdieping en het onderskeidelik 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die slaapkamers het en suite-badkamers met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis lei na die eetarea en sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, en tuimeldroër in 'n aparte opwaskamer. Dit lei na die eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet en lei verder na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Daar is ook 'n kaggel en gratis WiFi.

Die huis lei na 'n agterplaas met sitplek en spog met 'n sprankelende swembad. Verder bied die verblyf toegang tot die balkonne wat spog met uitsigte oor die see en op Tafelberg. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Ligging

  • Perlemoen Street, Bayview Apartment, unit 48, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Perlemoen Street, Bayview Apartment, unit 48, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e07478d122ebca3bf3578e2b1d125912e19edbf49baa8b5dbdff632aa1f73440b41074fc1aa3ff513d0c1b4ff59693e93e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8) Perlemoen Street Bayview Apartment, unit 48 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.801827037294 18.46456085357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang