+45
Selfsorg in Dan Pienaar

Naude Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ruan N
1 nag
5.0
Apr 2026

Mooi, netjies, skoon, perfek. Ons het heerlik gebly. Die plek het aan al die vereistes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
1 nag
5.0
Apr 2026

Will visit there again and again. Thank you for the beautiful and spotless guest house. Everything was so well maintained and thoughtfully prepared, which made our stay incredibly comfortable. We truly appreciated the peaceful atmosphere and the sense of safety throughout our visit. Your hospitality and attention to detail did not go unnoticed—we felt right at home from the moment we arrived. We will definitely recommend your guest house to others and would love to stay again in the future!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Warren L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Excellent. What a great stay. Friendly host and delicious homemade bread.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Lekker. Alles was puik! Ons gaan definitief weer daar slaap. Seembad is pragtig. TV het net nie gewerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie netjies. Alles wat jy nodig het. Uitstekend en lekker nagrus gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Idelette M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Uitstekend. Ons het baie lekker gebly en was vreeslik impressed met hoe mooi die gastehuis is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luan B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Fantastiese verblyf. Almal wonderlik. Baie lekker gebly. Op kort kennis plek geboek en is baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilonka Natassja K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Gerieflike & veilige oornagfasiliteit. Ons het egter omstandighede eers laat die aand kon arriveer. Buiten dat die vriendelike gasvrou ons steeds opgewag en persoonlik ontvang het, het daar 'n heerlike tuisgebakte warm brood met konfyt ons ingewag om die honger kolletjie te vul. Die kamer was netjies, ruim en het alle verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madaleen V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Modern en gerieflik. Ek en my gesin het by Naude Gastehuis gebly oppad af Kaap toe. Ons is vriendelik ontvang, die kinders kon lekker in die tuin speel en ons het selfs 'n tuisgebakte suurdeegbrood gekry! Ons sal vir seker weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Baie dankie vir die lieflike kuier! Dankie vir julle geduld met ons toe ons motor. Ons het lekker geslaap en kon na 2 aande met 'n geruste hart verder ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R850
10 % AF
R 850 R 765
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R850
10 % AF
R 850 R 765
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R850
10 % AF
R 850 R 765
per nag, vir 2 mense
Bespreek

15 Vilonel Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45994c3f897dd384da929b67caa1316db89f604d114493d93ca97b4c90379ada14fa6318895506e1ffdce24f66473f93f294?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 15 Vilonel Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.083859 26.2078851

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang