2 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 338 Pero Street, Boknes Strand, 6189, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Nautilus || Cottage is 'n gemaklike enkelwoonstel in die rustige kusdorpie Boknesstrand, halfpad tussen Gqeberha (Port Elizabeth) en Oos-Londen, net 20 km vanaf Alexandrië en 'n kort 20 minute se ry vanaf Kenton-on-Sea.
Dit bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 2 enkelbeddens. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, braaipan, broodrooster, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, asook vars drinkwater. Gaste kan 'n privaat patio met 'n braai-area, 'n buitestort en beperkte see-uitsigte geniet. Bykomende geriewe sluit in 'n verwarmer en 'n radio.
Boknesstrand is 'n rustige en veilige kusdorpie in die Oos-Kaap, gemonitor deur 36 regstreekse kameras vir ekstra gemoedsrus. Die area is gerieflik naby Cannon Rocks, Kenton-on-Sea, Alexandrië, Bushman's River Mouth en Port Alfred, wat dit 'n ideale basis maak om hierdie skilderagtige kuslyn te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 338 Pero Street, Boknes Strand, 6189, Oos-Kaap
- Gaste dink Nautilus || Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
338 Pero Street, Boknes Strand, 6189, Oos-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang