Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautilus Grove 14

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Ezmarie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 29

Jare op LekkeSlaap 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir Nautilus Grove 14
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ingrid T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid T
Saam met vriende

Gorgeous views and super well located.

We thoroughly enjoyed our stay. Patio amazing and spacious. Well equipped - had everything we needed. Fans in the bedrooms were great. Shops, beach, hospital all really close by which was amazing. The only thing truly missing is a swimming pool in the complex.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marie F

Baie lekker plekkie en goed ingerig met alles wat jy nodig het.

Die dame wie se plek dit is, is vreeslik vriendelik en hulpvaardig. Sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit P
Gesin met klein kinders

Het dit baie geniet.

Baie lekker plek. Sal verseker weer van dit gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Endrani G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Endrani G
Gesin met klein kinders

Peaceful, stands up for self-catering nothing short. Close to garage, shops and chemist.

Thanks for a wonderful stay, good value for money. Just staircase poses in issue for the elderly. Would definitely book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan P
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Wonderlike uitsig, ruim kamers en lekker groot stoep-area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louisa S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa S
Gesin met tieners

Dit was heerlik.

Uitsig is pragtig. Naby winkels en strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabe L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Isabe L
Gesin met tieners

Goeie tyd gehad. Mooi uitsig en goed geleë.

Paar klippies in die skoen soos stortdeure wat nie werk nie en het gesukkel met die wasmasjien waarvan uitlaatpyp nie gekoppel is nie. Teëls moet ook vervang word. Die bouery langsaan was luidrugtig en aanhoudend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautilus Grove 14 se terugvoer

Dankie vir review. Ek het vooraf gewaarsku en verskoning aangebied vir teels waarvan ons bewus is. Ek ongelukkig nie in beheer van buurman se bouery. Wasmasjien se uitlaat kan in bad of toilet gesit word. Hoop die res het opgemaak vir die klippies.

Nautilus Grove 14
Neville R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville R

Very enjoyable and relaxing.

Neat, clean and safe facilities. Will definitely recommend and go back on future holidays.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautilus Grove 14 se terugvoer

Hope to see you back soon. Glad you had a good time!

Nautilus Grove 14
Helene P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene P
Gesin met tieners

Heerlike vakansie woonstel.

Pragtige en ruim woonstel wat goed toegerus is. Ons het elke oomblik geniet. Dit is regtig naby winkels en strand en die stoep se uitsig is heerlik, selfs op slegte weersdae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautilus Grove 14 se terugvoer

Dankie, Helene, hoop ons sien jul weer!

Nautilus Grove 14
Werner L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner L
Gesin met tieners

Baie lekker plekkie min plekke het 2 dubbelbeddens dit was lekker.

Ons het net 2 ure gewag om in te gaan skoonmakers was nog daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautilus Grove 14 se terugvoer

Jammer vir die wag. Dit was blykbaar 'n besonderse besige vakansie en skoonmaakdienste en wasserye kon nie voorbly!! Bly jul het dit geniet!

Nautilus Grove 14
Farida M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Farida M
Gesin met klein kinders

Absolutely amazing, wonderful apartement, very secure and safe. The place is neat and very homely.

We had an amazing time at Nautilus Grove 14, the place is very neat, peaceful, homely and secure. The view is wonderful. The complex is in a secure environment with lots of malls and centres close by. I would definitely recommend this place to friends and family. I wont mind going back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautilus Grove 14 se terugvoer

Glad you enjoyed your stay. See you back soon.

Nautilus Grove 14
Natalie N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie N
Gesin met tieners

Amazing.

Nice destination.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zjaan K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zjaan K
Saam met vriende

Was baie lekker.

Ons bietjie gewag vir sleutels, skoonmakers eers 14:00 opgedaag, verder baie lekker was skoon en netjies, sal graag aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryno E - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ryno E
Saam met vriende

Baie lekker.

Het baie lekker gebly. Mooi uitsig. Naby aan alle nodige winkels en strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautilus Grove 14 se terugvoer

Bly jul het dit geniet. Jammer oor die buurman!

Nautilus Grove 14
Razia M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Razia M
Saam met vriende

Absolutely amazing.

We enjoyed our stay thoroughly. However, maybe the bedrooms should have double beds in all rooms rather than bunk beds. Also showers rather than bath tubs for main bathroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautilus Grove 14 se terugvoer

Thank you for your review. The unit is for a family with children, hence the reason for the bunk beds in the one bedroom. There is a shower in the main bathroom plus a bath tub. Do you suggest 2 showers in one bathroom? Glad you enjoyed your stay. Regards.

Nautilus Grove 14
Charlene K - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene K
Saam met vriende

Dit was 'n heerlike wegbreekplek om in te woon.

Die kamers en badkamer is ruim en die plek is geleë loopafstand van die strand en winkel wat dit lekker gerieflik gemaak het. Ons het lekker gebly en sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautilus Grove 14 se terugvoer

Dankie Charlene. Ons hoop ons sien jul gou weer.

Nautilus Grove 14
Thandiwe G - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandiwe G
Saam met vriende

This place is awesome!

Extremely beautiful, spacious, calming, safe and very close to the beach. We had a wonderful time with great service and communication.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautilus Grove 14 se terugvoer

Thank you Thandiwe. Glad you enjoyed it. Hope to see you back soon!

Nautilus Grove 14
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Nicholsonweg, Uvongo, 4280, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANC619E5jwBI0KsiPOcme2LllY2ktwP3FJaNy5SJ394FIwweLFQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 8) 17 5 1 5 Nicholson Drive Uvongo 4280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.832341683582 30.394374782873
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem