+22

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.1
Andrew D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2026

Gerieflike blyplek in die Wildernis langs die Klaserie Wildtuin. Lekker in die bos met leeus wat jou wakker brul! Baie netjiese kamp met al die nodige geriewe. Dis my derde keer dat ek daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ant R
Kort verblyf
4.2
Jul 2025

Will be back. Stay was brilliant and very handy for KNP. Loved the animal noises at night; a little intimidating and exhilarating at the same time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hercules S
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Rustig in die bos! Dankie, ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Giuseppe C
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Great place to relax. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Andrew D
Kort verblyf Besigheidsreis
3.2
Nov 2024

Heerlike plek om te bly as jy werk in die omgewing doen. Die plekkie is lekker in die middel van Groot Vyf omgewing. Alles is netjies en goed onderhou. Ongelukkig kan 'n mens nie in die reservaat rondry nie en die vele nabye reservate is nie baie toeganklik nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Marlene
Ndabushi Lodge
Hi Andrew Thank you for your support and kind words. It was a pleasure hosting you and we hope to see you again in the future. I agree that it's sad that we are not permitted to traverse on neighbouring properties.

Jansen B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2023

Baie lekker. Baie lekker gewees. Skoon netjies. Toegang net 'n bietjie van 'n probleem met Timbavati se hekke wat nie lekker werk nie. WiFi kort aandag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Bok V
1 nag Besigheidsreis
4.4
Nov 2022

Besigheidsreis om diens te lewer aan ander kliënt. Was OK gewees, plek is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Megan N
1 nag
4.8
Sep 2021

Stille wegbreek van die besige dag-tot-dag. Sien sterre

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anna M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2021

The best place if you want to be far from the madding crowd. A place that will not disappoint you if you are bush lover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Werner C
1 nag Saam met vriende
3.8
Des 2021

Rustig en salig. Ons het bietjie gesukkel om die plek te kry. Daar is geen sein naby die plek nie en ook nie on die plek nie. Mens kort dit soms, maar mens weet nooit as iets nood is nie. Dus maak dit moeilik om eienaar te kontak om te weet of mens op die regte plek is. Verder is dit die perfekte plek om te ontspan. Sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Ndabushi Lodge, Argyle Road, Hoedspruit, 1380, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM1YzAyNTE1LTZhYjAtNDdhMS04NjA2LTBlM2NmNTY1ZGFjNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Ndabushi Lodge Argyle Road 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.341016715838 31.156498353512
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang