Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ndabushi Lodge

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 7 resensies vir Ndabushi Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.0/5
Hercules S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hercules S

Rustig in die bos!

Dankie, ons het baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jansen B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jansen B
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie lekker gewees. Skoon netjies. Toegang net 'n bietjie van 'n probleem met Timbavati se hekke wat nie lekker werk nie. WiFi kort aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bok V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bok V
Besigheidsreis

Besigheidsreis om diens te lewer aan ander kliënt.

Was OK gewees, plek is skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best place if you want to be far from the madding crowd.

A place that will not disappoint you if you are bush lover.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Werner C
Saam met vriende

Rustig en salig.

Ons het bietjie gesukkel om die plek te kry. Daar is geen sein naby die plek nie en ook nie on die plek nie. Mens kort dit soms, maar mens weet nooit as iets nood is nie. Dus maak dit moeilik om eienaar te kontak om te weet of mens op die regte plek is. Verder is dit die perfekte plek om te ontspan. Sal dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annamarie J
Gesin met tieners

Nie die bosveld ervaring wat ons verwag het nie.

Ons is glad nie welkom laat voel met ons aankoms nie. Slegs geskik vir oornagverblyf. Sal nie vir langer aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ndabushi Lodge se terugvoer

Good morning,
We regret that you did not enjoy your stay at Ndabushi. We realise that our reception area was chaos at that time, but unfortunately roof rethatching is a messy business, but this did not impact the bungalow area in any way.
As we take pride in our history of good cleanliness and service, could you please furnish us with the problems that you experienced to enable us to correct any faults in the future. Your cooperation in this regard would be greatly appreciated.
Many thanks.
Kind regards,
Marlene

Ndabushi Lodge
Megan N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Megan N

Stille wegbreek van die besige dag-tot-dag.

Sien sterre

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 65 op Plaas Casketts, Langs Arygle-weg, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM1YzAyNTE1LTZhYjAtNDdhMS04NjA2LTBlM2NmNTY1ZGFjNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Ndabushi Lodge Argyle Road 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.341016715838 31.156498353512