7 gaste
2 slaapkamers
6 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3113 Swartwitpens Street, Marloth Park, 1320, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
'NdaBushi is 'n selfsorghuis in die Marloth Park-wildbewarea, geleë op die suidelike grens van die Krugerwildtuin, binne stapafstand van die Krokodilrivier. Gaste kan die rustigheid van die bos geniet, waar diere vrylik tussen die huise rondloop.
Dié dubbelverdieping-vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste en bestaan uit 2 lugversorgde slaapkamers, 'n solderkamer en 2 badkamers. Op die boonste verdieping is die hoofslaapkamer ingerig met 'n koningingrootte-bed en het toegang tot 'n badkamer met 'n stort. Die solderarea is toegerus met 2 enkelbeddens en 'n vrystaande waaier; op die onderste verdieping het die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens en het toegang tot die tweede badkamer wat met 'n stort en bad toegerus is.
Die oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en 'n oond en 'n wasmasjien. Die aangrensende leefarea het lugversorging en beskik ook oor 'n TV met DStv-koppelvermoë, sodat gaste hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart kan saambring. Die huis spog ook met 'n boonste dek met 'n buitestort, en die eiendom het 'n lapa met 'n braai-area en 'n plonspoel waar skemerkelkies geniet kan word.
Die Krokodilbrug-ingangshek na Kruger Park is ongeveer 20 minute weg. Daar is verskeie restaurante beskikbaar om van te kies of te besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Astrid Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 3113 Swartwitpens Street, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
- Gaste dink 'NdaBushi het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3113 Swartwitpens Street, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang