10 gaste
5 slaapkamers
5 beds
4 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 58 Voëlklip Street, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Nearby Self-catering is 'n ruim vakansiehuis met 'n see-uitsig vir 10 gaste in Heroldsbaai.
Die veelverdiepinghuis het 5 slaapkamers, 4.5 badkamers, 'n kombuis, en 'n sitarea wat na die beskutte stoep lei. Vier van die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die vyfde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Vier van die slaapkamers het 'n see-uitsig. Die badkamers het baddens en storte.
Die groot kombuis is met 'n ysmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en skottelgoedwasser toegerus. 'n Aparte waskamer het was- en strykgeriewe.
Daar is optieseveselkabel-WiFi en die sitarea het 'n lekker kaggel, gemaklike sitplek, 'n TV vir Netflix en ander stroomplatforms, en dit lei na die stoep. Daar is binne- en buite-braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Die huis is 2 km vanaf Heroldsbaai waar gaste kan swem, branderplank ry, visvang en in seisoen walvis- en dolfynkyk. Ander aktiwiteite in die area sluit gholf en voëlkyk in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 89
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 58 Voëlklip Street, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Nearby Self-catering het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
58 Voëlklip Street, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang