Neatela Stay
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schroderstraat 64, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Neatela Stay bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Upington.
Verblyf word in 2 opsies gebied waarvan een slaapplek vir 4 gaste en die ander een slaapplek vir 2 gaste het. Gaste kan ook die hele woonstel bespreek. Al 3 slaapkamers het 'n dubbelbed en gaste deel die badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n gastetoilet.
Gaste het toegang tot die gedeelde leefarea met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Dit lei na die etenstafel en 'n sitarea met sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na die stoep. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
2.8/5
Nontanda Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Schroderstraat 64, Upington, 8801, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Upington Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schroderstraat 64, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom