Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Thapelo M
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Perfect, will come back again. I loved the place; it was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew B
1 nag
5.0
Jan 2026

Restful. Had a great stay at Nebo, which is in an amazing valley, lots of farm animals and some very cute Labrador puppies. The brain meal that Lydia made for me was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lydia
Nebo Mountain Lodge
Hi Andrew, thank you, and you are welcome to come again.

Daniel B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Baie puik. Dit was heerlik gewees. Beddens is sag, linne is skoon. Ligging is pragtig. Gasheer is baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lydia
Nebo Mountain Lodge
Dankie, goed om te hoor julle verblyf was aangenaam.

Jacobus D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Tuisgevoel, warm gasvryheid, sterre-nagte, kampvuur-geselligheid. Ons kuier by hierdie pragtige gasteplaas was werklik soos om huis toe te kom. Onder die skitterende sterre, met die geluid van die natuur rondom ons en ’n lekker kampvuur wat gesellige stories aan die brand hou — dit was die absolute hoogtepunt van ons wegbreek. Die akkommodasie was skoon, netjies en volledig toegerus, wat ons laat tuis voel het van die eerste oomblik af. Dankie dat julle elke detail oorweeg om gaste op hulle gemak te plaas en die vars plaaslig so mooi tot sy reg laat kom. Ons is met hartlike vriendelikheid en opregte menslikheid begroet — iets wat ’n mens nie kan koop nie, maar net kan waardeer. Dankie vir ’n onvergeetlike ervaring. Ons sal beslis weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lydia
Nebo Mountain Lodge
Baie dankie vir die goeie kommentaar van julle naweek op Nebo. Sien uit om julle weer eendag te ontvang.

Gerhard S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2025

Vriendelik en netjies. Vriendelike ontvangs, netjies en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lydia
Nebo Mountain Lodge
Dankie dat julle ons gekies het vir julle Kersfees naweek.

Brendan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

It was a great stay, comfortable and clean. Lydia is a wonderful host. It was a great stay, the accommodation had everything we needed. Lydia is a wonderful host and made us feel right at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Beeldskoon uitsig en rustigheid wat net die plaas kan bied. Baie lekker. Mense was baie gasvry en ons het so welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lydia
Nebo Mountain Lodge
Dit is ons plesier. Baie dankie dat julle Nebo Mountain Lodge gekies het.

Mariaan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Heerlik kos. Vriendelike mense en rustig. Ons het heerlik gekuier. Rick en Riette het ons vinnig tuis laat voel. Ons het lekker geëet. Rustig op die plaas met al die diere en plaasgeluide om ons. Was lekker so tussen die berge. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Joanne K
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2023

Heerlik oornag. Riette was die vriendelikheid vanself en het op kort kennisgewing vir ons 'n heerlike braai tray bymekaargesit. Het baie lekker gekuier, sal volgende keer langer wil bly.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ilse B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Baie lekker naweek. Riëtte en Rick was vreeslik vriendelik en het ons gehelp met wat ookal ons nodig gekry het. Die kamer was mooi en netjies. Dis als so rustig en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lydia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Nebo Farm, Ficksburg, 9730, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 33 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2abb22a599af3070e724a97437fad988dd1e3635914c3d0cff0f1e12c117c6bf9984eb41c957f0cc51b6e3a5eb83c6e1db9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 Nebo Farm Ficksburg 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.721499132934 27.989231281089
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang