Pick your preferred language

English

Afrikaans

+46
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 33 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Nebo Farm, Ficksburg, 9730, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Nebo Mountain Lodge bied verblyf op 'n werkende plaas is die pragtige Oos-Vrystaat.

Daar is 6 chalets en 2 selfsorg-eenhede met gemaklike koningingrootte-beddens of dubbelbeddens, duvets en en suite-badkamers met 'n stort en bad.

Ontbyt en aandete kan vooraf bespreek word. Daar is verskeie aktiwiteite om te geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Andrew B
5.0
Restful. Had a great stay at Nebo, which is in an amazing valley, lots of farm animals and some very cute Labrador puppies. The brain m...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Daniel B
Gesin met klein kinders
5.0
Baie puik. Dit was heerlik gewees. Beddens is sag, linne is skoon. Ligging is pragtig. Gasheer is baie behulpsaam en vriendelik.
Des 2025
Jacobus D
Gesin met tieners
5.0
Tuisgevoel, warm gasvryheid, sterre-nagte, kampvuur-geselligheid. Ons kuier by hierdie pragtige gasteplaas was werklik soos om huis toe te kom. Onder ...
Sien meer
Nov 2025
Gerhard S
Gesin met klein kinders
4.8
Vriendelik en netjies. Vriendelike ontvangs, netjies en rustig.
Nov 2025
Brendan H
Saam met lewensmaat
4.8
It was a great stay, comfortable and clean. Lydia is a wonderful host. It was a great stay, the accommodation had everything we needed....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lydia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Nebo Farm, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Gaste dink Nebo Mountain Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Nebo Farm, Ficksburg, 9730, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 33 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2abb22a599af3070e724a97437fad988dd1e3635914c3d0cff0f1e12c117c6bf9984eb41c957f0cc51b6e3a5eb83c6e1db9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Nebo Farm Ficksburg 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.721499132934 27.989231281089
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang