6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Argyle Street, Cape Town, 1700, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
'n Gesellige villa met 3 slaapkamers en 3 badkamers, net 'n kort entjie van Kampsbaai se hoofstrand en Glen-strand af. Perfek geleë naby Kaapstad se beste restaurante, winkels en kroeë.
Geniet uitsigte oor Tafelberg en Leeukop vanaf die glasbedekte patio.
Die villa sluit hoëspoed-Wi-Fi, lugversorging, 'n slim platskerm-TV, 'n volledig toegeruste kombuis en daaglikse skoonmaakdienste in.
Ontspan in die privaat tuin met 'n swembad en braai – selfs in die winter nooi hierdie ruimte jou uit om te ontspan en die berglug te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Darius Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 8 Argyle Street, Cape Town, 1700, Wes-Kaap
- Gaste dink Nel on Argyle het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Argyle Street, Cape Town, 1700, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang