Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Milnerton

Neptune's Isle 116

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.3
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sintiche D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Neptule was gemaklik, gepas, veilig, netjies, skoon en rustig. Neptune Isle was vir my 'n baie aangename plekkie, nie te groot of klein, net gepas vir twee mense en een baba. Die ligging was perfek en die beste was die veiligheid asook die kombuisgeriewe. Ons het dus nie koffie, suiker of melk ontvang nie; daar was niks gelos nie, soos verduidelik in die advertensie. Die stilte was baie goed, alles was perfek. Winkels was bietjie ver. Die swembad het 'n wagwoord gehad waar ons nie die wagwoord het nie. Neptule was my beste keuse vir die begin van die jaar, baie gemaklik. Die groot probleem wat ons ervaar het, was dat die bed kliphard was; my lyf was bietjie seergemaak. Aanbeveling is om 'n sagter "pillowtopper" te kry; 'n goeie rus sal Neptule die uitstaande plekkie maak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anna H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2025

Heerlike klein plekkie wat sentraal geleë is. Kompleks het goeie sekerheid. Ons het heerlik gebly. Plek is goed geleë tussen Kaapstad en Blouberg. Plek is netjies, maar moet net beter of op tyd skoongemaak word. Was versigtig vir veiligheid so kon nie met oop venster of deur slaap nie. Geen diewering. Plek het sterk na kerrie geruik. Maar ons het baie lekker gebly en sal weer daar bly.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Jan 2025

Was lekker gewees. Die woonstel is netjies en bly baie lekker. Daar is egter geen aircon of 'n fan nie, dit raak ongelukkig baie warm in die woonstel wat dit nie heeltyd so lekker maak nie. Skaf asb. net 'n fan aan wat mens oral in die huis kan gebruik.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sintiche D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2025

Teleurstellend. Dit was nie so tuis nie. Die bed was hard, daar was geen aankoms suiker, koffie of tee nie. Daar was geen opskep bakke nie, net 2 messe; een mes se punt is gebroke. 2 deure van kassies was los, geen mop of besem nie. Net een vullissak. Die badkamer het min lekker ryk goed in. Was nie 'n opener nie om blikkies goed oop te maak nie. Daar was nie 'n rysstruiner nie. TV was baie klein. Ek sou nie sê dit is 'n plek om tuis te voel nie, nie ideaal vir Kersfees nie, net om te kom en gaan. Die plek is in 'n goeie ligging gele en baie veilig, maar dit is nie so goed ingerig nie en die bed was baie hard; ek kon nie slaap op daai bed nie. Swembad was perfek.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

John T
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2025

Bad mattress. Great sea and beach views and sunsets. One really big complaint. The mattress on the bed was awful. It was as hard as wood and we battled to sleep, let alone get comfortable. Access to the beach and sea was great. The sunset was magnificent. Security of the unit was not great as the lounge window had missing burglar bars and the sliding door had a plastic chain (easy to cut) around the handles, supposedly to keep the door secure. There is no fan or aircon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Alethea C
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Apr 2025

Nice location. Nice location. Not the cleanest. Good security.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Wani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Lagoon Gate Drive, 116 Neptune Isle, Milnerton, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f9b0f4d7489329396b87471ac8cb5eb316ba2190552814ea3262fdeef961d7cb4e6bcd53cc01ae6e046a0441064b8aec273?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3) 7 5 1 4 Lagoon Gate Drive 116 Neptune Isle 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.8930358 18.4824161

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang