+17
Selfsorg in Milnerton

Neptune's Isle 116

3 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Lagoon Gate Drive, 116 Neptune Isle, Milnerton, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Neptune's Isle 116 is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Lagoon Beach, Milnerton, en is ideaal vir 'n naweekwegbreek aangesien die kompleks naby die strand is en 'n gemeenskaplike swembad het.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 'n baba en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n bababed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Dié area het ook 'n etenstafel.

Hierdie leefarea lei na 'n uitkykarea. Veilige parkeerplek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Wani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Lagoon Gate Drive, 116 Neptune Isle, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Neptune's Isle 116 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Lagoon Gate Drive, 116 Neptune Isle, Milnerton, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f9b0f4d7489329396b87471ac8cb5eb316ba2190552814ea3262fdeef961d7cb4e6bcd53cc01ae6e046a0441064b8aec273?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 Lagoon Gate Drive 116 Neptune Isle 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.8930358 18.4824161

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang