11 gaste
5 slaapkamers
7 beds
3 badkamers
- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 11:00 - 261 Fourth Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Nest Egg Holiday Home is 'n lieflike huis wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf met pragtige berguitsigte in Voëlklip, Hermanus bied. Hierdie huis is ideaal vir gesinne of vriende wat op soek is na vakansieverblyf naby strande, winkels en restaurante.
Dié huis beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers en bied slaapplek aan 10 volwassenes. Die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens, of 'n dubbelbed en 'n bed vir 'n kind. Die 3 badkamers het 'n stort-oor-bad of 'n stort. Drie slaapkamers en 2 badkamers is op die onderste verdieping. Twee slaapkamers en 1 badkamer is op die boonste verdieping. Sekere kamers bied 'n gedeeltelike see-uitsig.
Die kombuis en leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het etenstafels, TV en gemaklike rusbanke. Daar is ook 'n kuierarea met 'n toegeboude braai-area met 'n ingeboude braai, sitplek, 'n kisvrieskas, yskas-vrieskas en 'n Weber-braai.
Gratis WiFi en parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Petra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 261 Fourth Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Nest Egg Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
261 Fourth Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang