+23
Gastehuis in Springbok

Nettie's Overnight Accommodation

  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Kokerboom Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Nettie's Overnight Accommodation is in Springbok geleë en het slaapplek vir 7 gaste in 3 eenhede.

Dié oopplan-eenheid, Eenheid 1, het 'n uitsig oor die tuin en dorp, en beskik oor 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Die en suite-badkamer het 'n stort.

Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met DStv en die sitarea lei na die tuin met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer 2 en 3 beskik elkeen oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Geriewe sluit 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe in. Albei kamers het ook hulle eie privaat ingange en toegang tot braaigeriewe en parkeerplek.

Nettie's Overnight Accommodation is stapafstand vanaf die middedorp met verskeie winkels en restaurante. Springbok bied ook doendinge, soos bergfietsroetes, en tussen Augustus en September, afhangend van die reënval, kan gaste ook blommekyk.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Earl K
Saam met lewensmaat
5.0
Our stay was very pleasant, my wife and I really enjoyed our stay. 5 star service. We went to overnight as we were in Springbok briefly...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Tisha F
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie waarde vir geld - sal definitief weer gaan as ons in die area is. Eienaar was vriendelik en baie behulpsaam. Geriewe was netjies, presies wat on...
Sien meer
Feb 2026
Leeann J
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely and safe. Jeanette welcomed us in a lovely manner, Jan was friendly and the place was beautiful, clean and well maintained.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Lampies L
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende oornag opsie. Vriendelike ontvangs en alles skoon en netjies.
Jan 2026
Annemarie D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker oorgeslaap. Baie goed ontvang deur die gasvrou. Netjiese, ruim kamer en badkamer en agter hek parkering. Goed geleë en mooi uitsig. Oulike...
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 1 Kokerboom Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Nettie's Overnight Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 920
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 920
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1 Kokerboom Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAD1ANCRduOOZEbEqCjAeaWr00ivjNFChrgJ3MDrrNnZ3oyZbMan?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 2) 96 5 1 5 1 Kokerboom Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.66531090105 17.891103992502

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang