Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Honde word nie toegelaat nie.
Twee kratte hout word voorsien.
Ekstra hout kan teen R40 per krat gekoop word.
Gaste by die kampterrein het eksklusiewe gebruik van die KolKol-warmbad.
Daar is geen selfoonontvangs in Pietersfontein nie, maar Wi-Fi-oproepe kan in die hoofhuis gemaak word.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Toddle Inn, Pietersfontein Road, Montagu, 6270, Wes-Kaap
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang