+15
Selfsorg in Bellville

New Boston Studio 1007

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 85 Voortrekker Street, Bellville, 7530, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

New Boston Studio 1007 is 'n knus selfsorg-ateljeewoonstel by die Boston Centre in Boston, Bellville. Die kompleks spog met 'n uitkykdek op die dak, 'n wasgoedarea vir gaste en gratis parkeerplek.

Hierdie oopplan-ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en kombuis. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Daar is 'n etenstafel, 'n TV met DStv en Netflix, asook WiFi.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 85 Voortrekker Street, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 808
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 808
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 808
per nag (plek vir 2)
Bespreek

85 Voortrekker Street, Bellville, 7530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96b321e7cd81446943d81a3289fe13660b7649d134a1640218e4a1c932a862eecd963f0d19a337f96a9e6fa94954ad889162?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R808 per nag (plek vir 2) 85 Voortrekker Street Bellville 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.900930025576 18.623412261971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang