Newlife Bed & Breakfast
- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 12:00 - 21A 10th Avenue, Edenvale, 1610, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Newlife Bed & Breakfast is in Edenvale, sowat 10 km van OR Tambo Internasionale Lughawe af geleë.
Verblyf word gebied in 8 gastekamers wat elk beskik oor 2 enkelbeddens, 'n koninggroottebed of koningingrootte-bed. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, asook 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.
Newlife se geriewe sluit 'n gemeenskaplike kombuis, gaste-sitarea met TV, konferensiegeriewe, teetuin en toertoonbank in. Veilige toesluitparkeerplek met 24 uur-sekuriteit is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Serena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 21A 10th Avenue, Edenvale, 1610, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21A 10th Avenue, Edenvale, 1610, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang