+63
Wildsplaas in Dinokeng

Ngata Safari Lodge

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Carina B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

We spent 5 wonderful nights here, will come back in future. We booked a campsite with a private bathroom. Stands are large and fairly private; our stand had lovely shade throughout the day. The bathroom and fireplace were cleaned every day. There is a nice swimming pool in the camp. We enjoyed our stay and would definitely book here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kenneth
Ngata Safari Lodge
Thank you, Carina. We are pleased that you enjoyed your stay and hope to see you again.

Eulbri K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Home away from home. My stay was absolutely marvellous, received with warm hands and willingness to make a few booking adjustments.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kenneth
Ngata Safari Lodge
Thank you very much, it pleases us that you enjoyed your visit. We always try to accommodate our clients' requests to ensure their experience is great!

Johan H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2026

Baie warm in die son. Lekker gekamp saam met familie en vriende, sal weer gaan as daar meer koelte is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelandi L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2026

Ideale wegbreek naby aan die stad. Ngata was 'n baie lekker plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2026

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf
2.8
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Kenneth
Ngata Safari Lodge
Die Dinokeng Game Reserve is 'n private wildtuin, wat staat maak op die conservation fees om hulle te help met die bewaring en beskerming van die diere. Meeste mense geniet om hierna toe te kom om die Groot 5 te sien. Ons werk vrywilig in die park maandeliks om te help met conservation aktiwiteite, boonop die finansiële bydra wat ons maak vir die beskerming en sorg van die wildtuin vir ons nageslag. Ons kry niks van die conservation nie, dit gaan alles vir die diere. Maar ons waardeer jou terugvoer en ons waardeer dat jy jou bydrae gedoen het. Ons is ook nie 4 ster nie, ons is 'n 3 ster lodge. Ons het on recent oorgeneem en werk hard om al ons gaste 'n goeie ervaring te gee. Dankie vir die vriendelike wense, ons wens julle 'n geseënde jaar!

Elana D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Mrt 2026

Gladnie gellukkig. Ons is kortaf en ongemaklik ontvang, en dadelik aangedring op ’n R650-breukdeposito waarvan ons voor die tyd geen kennis gedra het nie. Ek is uiters ontsteld daaroor en moes dit dadelik daar en dan betaal. Naburige gaste het geraas wat teen die lodge se verblyfreëls gegaan het, en die bestuur het egter niks daaraan gedoen nie nadat hulle in kennis gestel is. Die geyser se pype het konstante geraas gemaak, en die plek is verwaarloos—onderhoud kort dringend aandag. Volgens die webtuiste se webtuiste is daar braaigeriewe beskikbaar, maar toe ons daar kom, was dit nie so nie en was daar nie braaigeriewe vir ons nie, en moes ons dus ander planne maak. Ons sal verseker nie die plek aanbeveel of weer soontoe gaan nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Kenneth
Ngata Safari Lodge
Dankie vir julle terugvoer, ons het wel met die gaste gepraat wat geraas gemaak het en hulle het vroeg opgepak en stil geraak. Ons is elke week besig met onderhoud, dit is wel 'n aanhoudende proses. Daar is braai geriewe by die bar, restaurant, en by die swembad. Wel nie by die tente nie want dit is 'n brandgevaar. Wens julle al die beste toe.

Janine C
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Fabulous bush break. We loved our stay. We would have loved to have our own little braai outside our tent and possibly a slightly bigger fridge for a longer stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kenneth
Ngata Safari Lodge
Thank you Janine, we are looking into the possibility of having a braai facility at the tent. Right now, it is not possible due to the fire risk. We appreciate your feedback!

Ferdi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2025

Gasheer was vriendelik. Personeel was vriendelik. Lekker, maar dit was baie warm. Diere was skaars.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kenneth
Ngata Safari Lodge
Baie dankie vir julle terugvoer, ons waardeer dit baie!

Naomi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Okt 2025

Ons het dit geniet. Dit was baie lekker en rustig. Die plek moet net opgeknap word.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Kenneth
Ngata Safari Lodge
Baie dankie vir die terugvoer, ons is besig met 'n program om die opknap werk te doen, hopelik sal ons binnekort dit gedoen hê!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Kenneth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R600
10 % AF
R 600 R 540
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R600
10 % AF
R 600 R 540
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R600
10 % AF
R 600 R 540
per nag (plek vir 6)
Bespreek

R734, Rooibank Farm 89 Portion 2, Hammanskraal, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 60 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac43d3cb8b93850eb6b7614b0d3c319793c78669163bba0c421405bc5f72f6896f795ead55e7d3e7a80fd4d32fe191ecd418?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R540 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 R734 Rooibank Farm 89 Portion 2 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.35573850476 28.369853496552

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang