Ngata Safari Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R734, Rooibank Farm 89 Portion 2, Hammanskraal, 0400, Gauteng
- Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ngata Safari Lodge is geleë in die hartjie van die Dinokeng-wildreservaat, 1 km suid van Safari Mall en slegs 40 km noord van Pretoria, ongeveer 'n uur se ry vanaf Johannesburg. Die lodge bied luukse glanskamptente en kampeerplekke, wat dit ideaal maak vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagverblyf terwyl hulle 'n Groot 5-safari ervaar. Aktiwiteite sluit in begeleide wildritte (noord en suid), boswandelings en perdry.
Die lodge beskik oor 6 unieke 50 m² seil-safari-tente, elk gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en wasbakke vir hom en haar. Bykomende geriewe in die kamer sluit in 'n koffie- en teestasie, 'n yskassie en 'n patio met gemaklike buitemeubels om die omliggende bosveld-uitsigte te geniet.
Gaste kan ontspan met skemerkelkies by die kroeg, 'n swem in die swembad neem, of die braai-area op die perseel gebruik. Gratis WiFi is beskikbaar in openbare areas, en veilige parkering verseker gemoedsrus vir alle besoekers.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Kenneth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R734, Rooibank Farm 89 Portion 2, Hammanskraal, 0400, Gauteng
- Gaste dink Ngata Safari Lodge het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R734, Rooibank Farm 89 Portion 2, Hammanskraal, 0400, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang