Nguni Cabin
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm 81A, Off the N2, Harkerville, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Nguni Cabin bied knus selfsorgverblyf op 'n kleinhoewe in die rustige area van Harkerville, 'n paar km buite die gewilde dorp Plettenbergbaai.
Hierdie kothuis bied gemaklik slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer met lugversorging is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer bevat 'n stapelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Gehalte linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n privaat patio met sitplek en braaigeriewe. Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 10 km vanaf die sentrum van Plettenbergbaai en 23 km vanaf Knysna. Gaste het veilige parkering op die eiendom.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Debray Pareicia Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 38
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Farm 81A, Off the N2, Harkerville, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm 81A, Off the N2, Harkerville, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang