Nibbana Farm
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boontjiesrivierpad, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Nibbana Farm, die Herehuis en die aangrensende eenhede is onlangs gerestoureer. Elke kamer is uniek en gerieflik ingerig. Die Herehuis is slegs op versoek beskikbaar.
Die 4 aparte kothuise langs die Herehuis bestaan uit 2 enkelkamerkothuise en 2 ruim ateljeewoonstelle. Al die kothuise het kombuisies, kaggels en badkamers. Linne, handdoeke en luukse Rain-toiletware word voorsien.
'n Besoek aan die pragtige Secret Garden word sterk aanbeveel, en gaste kan by die natuurpoele of in 'n hangmat onder die groot eikeboom ontspan en die plant- en voëllewe geniet. Die tuin is perfek vir pieknieks en skemerkelkies.
Gaste wat lief is vir die buitelug kan na die plaas se waterval stap en daar is verskeie ander roetes waarlangs gaste kan voetslaan, draf of bergfietsry. Daar is ook Zipline-avonture in Ceres. Gaste wat net wil rustig wees, kan op die plaas tussen die skape, lammertjies en hoenders gaan stap en die voëllewe geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Laura Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Boontjiesrivierpad, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Gaste dink Nibbana Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boontjiesrivierpad, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom