+88
Selfsorg in Dinokeng

Niemandsland Oord en Wildsplaas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Andrew D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

200% worth the stay and cost. Keep growing, guys. Absolutely amazing. Beautiful place, will be going back for sure. Place is clean, staff are super friendly, definitely will be a top contender in Dinokeng. Well done, guys.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Asemrowend mooi. Baie netjiese en skoon eenheid. Werklik geleë in die hartjie van die bosveld met privaatheid en nie op jou buurman se voordeur nie. Kan dit vir enige familie aanbeveel met baie aktiwiteite om te doen. Sal julle beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Good value for money, pleasant stay. Will visit again. Very nice and quiet. Everything clean and working well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Heerlike naweek wegbreek vir die familie. Die chalets is baie heerlik en goed toegerus, met 'n boma en splashpool met braai geriewe, en die swempark met al sy swembaddens en slides en putt-putt het die kinders lekker besig gehou. Dit is 'n heerlike plek vir families met jonger kinders. Vat eie gazebo en dalk nog 'n waaier vir as dit baie warm is, vir jou gemak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Everything we needed, fun, relaxing. The first night was amazing; we really enjoyed it. The second night was not so great. The people next to us were playing loud music from about 5pm until late at night. We could not hear the nightlife or even enjoy sitting outside because of the music.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ludewick D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2026

Relaxing. Nice and quiet, no problems.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharlene N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2026

Beautiful, peaceful and a true gem. Really enjoyed the accommodation and resort. It is a little kids' haven with enough resources for the whole family. Safe and neat, which is always a winner for my little family. Definitely will be going back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie rustig en ontspanne atmosfeer en jy is gewaarborg op jou privaatheid. Ons het baie lekker gebly. Die mense is baie vriendelik en gaan uit hul pad om jou op jou gemak te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Best value for money family resort. An incredible stay and you won't get better value for money. Every staff member went above and beyond to make us feel comfortable. Brilliant for children.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 45

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

De Wagendrift, Klipdrift Farm 80 Portion 2, Dinokeng, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbcd73f8300bb70536d585928316cd244fa4ce843fd0a4219bf3bd4f71703cb4a4c85d537832c1e874bc207f16cf4c27f0fa7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 De Wagendrift Klipdrift Farm 80 Portion 2 0400 Gauteng 021 201 8901 13:00-18:00 11:00 -25.356307212833 28.446924945672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang