Beskrywing
Dié kothuis het 'n see-uitsig en het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is op die eerste verdieping en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n losstaande Victoriaanse bad. Ander geriewe sluit 'n oond, mikrogolfoond, elektriese ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, koffiemasjien, Nespresso, skottelgoedwasser, verwarmers, sambreel, 'n strykyster- en strykplank op versoek, kluis en 'n haardroër. Daar is 'n stoep met 'n see-uitsig en privaat plonspoel. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n Nespresso-masjien en 'n slim-TV met DStv en WiFi. Daar is ook binnebraaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ongelukkig word kinders onder 12 jaar nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Stilte tussen 21:00 en 8:00
Geen besoekers word toegelaat nie.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Rook is in die kothuise verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Nieuview Cottage 3 beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Daar is ook 'n binnebraai, elektriese stoof, oond, mikrogolfoond, elektriese ketel, broodrooster, koffiemasjien, Nespresso, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, verwarmer, sambreel, kluis, strykyster en strykplank op versoek, 'n alarm en 'n haardroër. Die eenheid het ook 'n slim-TV en gratis WiFi. Daar is nie 'n direkte see-uitsig van die kothuis af nie. Daar is 'n beperkte see-uitsig van die stoep af. Dié eenheid is ideaal vir spesiale geleenthede, soos 'n wittebrood of huweliksherdenking.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ongelukkig word kinders onder 12 jaar nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Stilte tussen 21:00 en 8:00
Geen besoekers word toegelaat nie.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Rook is in die kothuise verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Nieuview Cottage 1 het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofbadkamer het 'n bad en daar is 'n stort in die tweede badkamer. Ander geriewe sluit 'n elektriese stoof, oond, mikrogolfoond, elektriese ketel, koffiemasjien, Nespresso, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, verwarmer, sambreel, strykyster en strykplank op versoek, 'n kluis en 'n haardroër.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ongelukkig word kinders onder 12 jaar nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Stilte tussen 21:00 en 8:00
Geen besoekers word toegelaat nie.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Rook is in die kothuise verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Langstrand, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang