LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+11
Selfsorg in Durbanville

Nitas @ Durbanville

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Vasie D
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2026

Pragtig, gerieflik en veilig. Baie netjies, veilig en gerieflik! Lieflike plek met alles wat mens benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kallie B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Wonderful! It was one of the best places we stayed! What a wonderful experience. So neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia M
Kort verblyf
5.0
Aug 2026

Spectacular. I had an amazing stay! Junita was a fantastic host, friendly, welcoming, and always helpful. The accommodation was spotless, beautifully maintained, and everything was clean and finished to a very high standard. You can really see the care and attention to detail that has gone into making guests feel comfortable. I would highly recommend staying here and would definitely book again. If I could give more than 5 stars, I’d give 100 stars!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lilian S
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Gerieflik en naby alles. Dit was 'n absolute plesier. Dit is die tweede keer dat ons daar gebly het, en sal definitief weer daar bly. Dankie Junita .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre K
1 nag
5.0
Jun 2026

Veilig gevoel en lekker gebly. Sal beslis weer daar bly. Vriendelike diens en my motor het 'n veilige parkeerplek gehad - agter hek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne Gavin M
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Cozy, beautiful, all that you need. Very cozy little place. Everything that you need is there. Clean. Very friendly and accommodating host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene W
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Home away from home. We had such a great weekend stay with my partner and children. Juanita was such a great help and made we had everything we needed. This place is beautiful and neat. We will most definitely stay here again when this side. I would highly recommend Nita's @ Durbanville. Great attention to detail and you feel right at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maleen D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Luukse rustigheid en vrede, 'n klipgooi naby alles wat jy nodig het. Ek kan nie onthou wanneer laas ek so beïndruk was nie! Die woonstel het letterlik alles wat jy nodig het - en soveel meer! Junita het ons so welkom laat voel. Die "grab rails" in die badkamer was 'n ekstra bonus - dit maak so 'n groot verskil as 'n mens meer ondersteuning nodig het. Veilige parkeering. Net 'n klipgooi van Durbanville MC af, indien jy vroeg die volgende dag daar moet aanmeld. Dit was so rustig en stil die aand, ons kon nie glo dat ons in die stad geslaap het nie. Die rustige roep van die naguiltjies was 'n ekstra, spesiale bonus! Ons sal enige tyd weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsamien M
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Lekker gebly. Pragtige, ruim en skoon woonstel. Lekker privaat en stil. Het dit geniet om daar te bly. Baie vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie aangenaam. Ons verblyf was aangenaam. Junita was baie hulpvaardig en is 'n bedagsame gasvrou. Dankie vir al die komplimentêre bederfies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Junita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R2 050
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 050
per nag, vir 5 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 050
per nag, vir 5 mense
Bespreek

5 Aristea Street, Durbanville, 7551, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9771dbe784c9669d9361865d11aa3b361143cc297ba9ba6ad80db58548796ecefe57245d8c8de85fa0f4914d12c26826944b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag, vir 5 mense 49 5 1 5 5 Aristea Street Durbanville 7551 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.838793416167 18.646053353356

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang