5 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Aristea Street, Durbanville, 7551, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Nitas @ Durbanville is 'n privaat eenheid geleë op die eienaar se eiendom in die stil woonbuurt Durbanville in Kaapstad.
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met slaapplek vir tot 5 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Boonop is daar 'n enkelslaapbank in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank, 'n etenstafel met stoele en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, induksiestoof, mikrogolfoond en koffiemasjien.
Gerieflik geleë naby Durbanville Primêre en Hoërskool, Durbanville Mediclinic, en van die area se beste wynlandgoedere, hierdie eenheid is ideaal vir wynliefhebbers. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Junita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Aristea Street, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
- Gaste dink Nitas @ Durbanville het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Aristea Street, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang