6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - No 2 Arabella, Margate Lagoon, Margate, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Arabella No. 2 is 'n lieflike drieslaapkamerwoonstel met pragtige uitsigte oor die strandmeer en die see. 'n 100 m-wandeling sal jou na Margate se strand bring.
Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed met lugversorging en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n tweede badkamer.
Die eenheid is pragtig gemeubileer en beskik oor 'n oopplan-sitarea, -eetarea en -kombuis. Die kombuis het ondermeer 'n tuimeldroër, wasmasjien en mikrogolfoond. Daar is 'n TV, en 'n DStv-dekodeerder. Die DStv is permanent aangeskakel.
Daar is 'n lieflike veranda met skuifdeure wat na die sitarea lei, en daai is 'n ingeboude braai. Die lieflike see-uitsig maak van hierdie woonstel die ideale plek vir 'n ontspannende vakansie.
Linne en badhanddoeke word voorsien. Bring asseblief jou eie swemhanddoeke.
Die eenheid is ideaal geleë en is baie naby Margate se dorpskern, asook die hoofstrand. Toegang tot die strand word verskaf deur 'n hekkie aan die onderkant van die kompleks.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Hazel Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 113
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- No 2 Arabella, Margate Lagoon, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Arabella No. 2 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
No 2 Arabella, Margate Lagoon, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang