Kei Sands Unit 3
5 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Neptune Road, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kei Sands Unit 3 is 'n selfsorgwoonstel in die dorpie Keimond op die oewer van die Keiriviermonding in die Oos-Kaap. Die oord is reg oorkant die seefront geleë, so gaste kan net oor die grasperk stap tot by die strand.
Die woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en sitarea. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 3 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die sitarea het banke en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Gaste het toegang tot die oord se gemeenskaplike swembad en braai-area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 38
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 7 Neptune Road, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
- Gaste dink Kei Sands Unit 3 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Neptune Road, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang