4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - No 4 Arabella, Margate Lagoon, Margate, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Arabella No.4 is in 'n klein, moderne kompleks in Margate aan die suidkus van KwaZulu-Natal geleë.
Dié woonstel het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer, en die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n gemaklike dubbelslaapbank in die eetarea. Die woonstel het ook 'n tweede badkamer. Linne, beddegoed en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Arabelle No. 4 het 'n pragtig gemeubileerde oopplan-leefarea, -eetarea en -kombuis. Die kombuis is goed toegerus met 'n tuimeldroër, wasmasjien en 'n mikrogolfoond. Daar is 'n TV en DStv wat permanent geaktiveer is.
Die leefarea het skuifdeure wat toegang bied tot die lieflike veranda met 'n gasbraaier en pragtige see-uitsigte. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die eenheid is naby die sentrale deel van Margate en die hoofstrand geleë. 'n Hek aan die onderpunt van die kompleks bied toegang tot die strand en is sowat 100 m vanaf die hoofstrand geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Hazel Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 95
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- No 4 Arabella, Margate Lagoon, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Arabella No. 4 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
No 4 Arabella, Margate Lagoon, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang