Pick your preferred language

English

Afrikaans

+24

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 43 Weste Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Noetzie is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die kusdorpie Dwarskersbos. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei slaapkamers het dubbelbeddens en en suite-badkamers met storte, toilette en wasbakke. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV, en lei deur 'n skuifdeur na 'n onderdakstoep met 'n sitarea en braaigeriewe.

Noetzie is naby gewilde, plaaslike restaurante met asemrowende uitsigte geleë. Gaste kan op die strand ontspan, in seisoentyd die walvisse dophou, of by die Rocherpan Natuurreservaat voëlkyk, wat veral iets is om te beleef wanneer die veldblomme in die lente blom.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 43 Weste Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Noetzie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek

43 Weste Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd403c5ea143a64f016c2bdd457cb2818593f7fdba05de5149066d6349a1005d2a49f4b79b91e77265e4af1fa0386373c5624?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 43 Weste Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.6847905275 18.24253204423
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang