Noetzie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jacques Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Marlize H - Apr 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Anneke L - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker Weskuskuier weg van stad se gewoel.
Daniel J - Feb 2024
Algehele gradering
Behoorlik ontspanne.
Margot Dawn P - Feb 2024
Algehele gradering
A peaceful home away from home.
Ilene G - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlike rustige kuier. Kon lekker ontspan in 'n veilige omgewing.
Cheryl F - Jan 2024
Algehele gradering
Loved it.
Okert P - Jan 2024
Algehele gradering
Laaiplek en Veldrif baie naby. Sal dit definitief weer besoek en aanbeveel.
Hendrik V - Nov 2023
Algehele gradering
Dit was lekker gewees.
Justin C - Okt 2023
Algehele gradering
Great place to stay.
Maretha D - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike wegbreek. Pragtige plek, volledig toegerus. Ek sal definitief as die kans kom weer daar gaan bly.
Johan K - Aug 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Elzabe B - Aug 2023
Algehele gradering
Lekkebly op Dwarskersbos.
Retha P - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Noetzie se terugvoer
Dankie vir jou mooi terugvoer Retha. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Johandri N - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Lizelle S - Jun 2023
Algehele gradering
Ons was ontvang deur die gasvrye, warm eienaars van Noetzie.
Dries D - Jun 2023
Algehele gradering
Weereens baie lekker om terug te wees.
Tania J - Mei 2023
Algehele gradering
Skoon moderne verblyf en eienaars baie oulik.
Gene M - Mrt 2023
Algehele gradering
Most enjoyable stay enabled by kind and friendly hosts.
Mariette D - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was 'n groot verrassing om so 'n pragtige plek tuis te gaan.
Michelle G - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderful, peaceful and brilliant location.
Aidan S - Feb 2023
Algehele gradering
Awesome.
Noetzie se terugvoer
Thank you for the kind words, Aidan. We look forward to hosting you and your loved ones again soon.
Dries D - Feb 2023
Algehele gradering
Weereens baie goed.
Noetzie se terugvoer
Baie dankie, Andries. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Amanda V - Des 2022
Algehele gradering
Simply stunning.
Lees meerNoetzie se terugvoer
Thank you for the kind words Amanda. Its always great to hear when our guests had a truly nice time. We look forward to hosting you and your loved ones soon.
Carol H - Sep 2022
Algehele gradering
A great stay.
Braam H - Aug 2022
Algehele gradering
Uiters skoon en netjies, naby die see.
Andre C - Jul 2022
Algehele gradering
Kon die rustigheid geniet.
Noetzie se terugvoer
Baie dankie Andre, vir julle mooi woorde. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Christien G - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Noetzie se terugvoer
Baie dankie Christien, vir julle kuier. Ons sien uit om julle weer te verwelkom by Noetzie.
Christopher R - Jun 2022
Algehele gradering
Just what we needed and more than we expected.
Noetzie se terugvoer
You are most welcome Christopher. Looking forward to hosting you again.
Dries D - Jun 2022
Algehele gradering
Die fasiliteit is absoluut uitstekend met vriendelike gashere.
Noetzie se terugvoer
Baie dankie Andries, vir julle mooi woorde. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Westestraat 43, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom