+36
Selfsorg in Karas

Noordoewer Self Catering Chalets

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 135 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Peter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustig, lekker, beste. Het die salg in die groter eenheid gebly, was wow wow en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Highly recommended. Excellent. Comfortable, spacious and fully equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien A
1 nag
5.0
Jan 2026

Heerlik, mooi en baie gerieflik. Lieflike verblyf. Alles is so keurig en funksioneel en net wat ons nodig gehad het na 'n lang pad. Die aircon was vooraf aangesit en ons het in 'n heerlike koue kamer ingestap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien A
1 nag
4.8
Jan 2026

Lieflike aanbeveelbare verblyf. Lieflike oornag verblyf! Mooi kamer. Yskoue aircon met alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Stiaan B
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mrt 2026

My definitiewe nuwe verblyf vanaf Hentiesbaai oppad huistoe. Netjies verby! Uitstekend! Netjieste plek denkbaar!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Deoné L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

I will definitely go back again. Staff were very helpful. Amazing place. Beautiful and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fourie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Was baie skoon en netjies. Lekker gebly. Was 'n huis weg van ons huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aletia L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig, koel en stil. So lekker geslaap. Soos voorheen was dit weereens heerlik om in die skoon koel kamer te bly. Ons bly beslis weer hier as ons terugreis in Januarie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanneke V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Goeie oornag opsie met braaiplekkie en alles wat nodig is. Aangename verblyf met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine Vrieslaar V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gasvry, netjies en binne bereik. Dit was ek, my eggenoot en 2 vriende. Het 'n hartlike ontvangs gekry van almal. Netjies ingerig. Ons het net TV gemis met die Springbokke se spel, want ons kon die hoogtepunte op YouTube gevolg het. Maar dit is nie so erg - ons het lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Noordoewer Self Catering Chalets
Baie dankie vir jou terugvoering, Christine.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 138

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

B1 Main Road, Noordoewer, Karas

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2649b2fd569bbb3da2d0cd66d39d41e0d137f6684230ac46098242dcfcf2893dac6d529968593475730f9b65fd546803017?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 135 5 1 5 B1 Main Road Noordoewer Karas 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.742943811681 17.616438924931
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang