+36
Selfsorg in Karas

Noordoewer Self Catering Chalets

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 141 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Glynda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Excellent. Excellent restaurant at Orange River next door. Romeo, the bartender and waiter, is very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarie M
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Mooi plek en skoon en veilig. Ons het heerlik gebly en geslaap. Daar is regtig geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Llewellyn A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Genotvolle ervaring. Uitstekende diens, pragtige moderne uitleg in die boendoes nogal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustig, lekker, beste. Het die salg in die groter eenheid gebly, was wow wow en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Highly recommended. Excellent. Comfortable, spacious and fully equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien A
1 nag
5.0
Jan 2026

Heerlik, mooi en baie gerieflik. Lieflike verblyf. Alles is so keurig en funksioneel en net wat ons nodig gehad het na 'n lang pad. Die aircon was vooraf aangesit en ons het in 'n heerlike koue kamer ingestap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Die ideale plek om te rus na 'n lang dag op die pad. Pragtige plek met die mooiste uitsig op die berge. Lekker braai met hout, blitz, vuurhoutjies en rooster wat voorsien word. Ons sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Netjiese verblyf op pad na Namibië. Dit is ideaal vir reis vanaf RSA na Namibië en ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien A
1 nag
4.8
Jan 2026

Lieflike aanbeveelbare verblyf. Lieflike oornag verblyf! Mooi kamer. Yskoue aircon met alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Stiaan B
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mrt 2026

My definitiewe nuwe verblyf vanaf Hentiesbaai oppad huistoe. Netjies verby! Uitstekend! Netjieste plek denkbaar!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 141

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

B1 Main Road, Noordoewer, Karas

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2649b2fd569bbb3da2d0cd66d39d41e0d137f6684230ac46098242dcfcf2893dac6d529968593475730f9b65fd546803017?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 141 5 1 5 B1 Main Road Noordoewer Karas 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.742943811681 17.616438924931
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang