LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Noordoewer Self Catering Chalets | LekkeSlaap
+10

Noordoewer Self Catering Chalets

Selfsorg
Chalet 1
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet het 'n oopplan-uitleg wat beskik oor 'n slaaparea, 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Badhanddoeke word voorsien. Die slaaparea het 2 driekwartbeddens. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware, eetgerei en 'n etenstafel toegerus. Die eenhede lei na 'n stoep met 'n piekniektafel en braaigeriewe. Hout, vuuraanstekers en 'n braairooster word voorsien. Daar is veilige parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet 2
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 3 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet het 'n oopplan-uitleg wat beskik oor 'n slaaparea, 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Badhanddoeke word voorsien. Die slaaparea het 2 driekwartbeddens. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware, eetgerei en 'n etenstafel toegerus. Die eenhede lei na 'n stoep met 'n piekniektafel en braaigeriewe. Hout, vuuraanstekers en 'n braairooster word voorsien. Daar is veilige parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B1 Hoofweg, Noordoewer, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf68a64bc85c04fa045859ff3286fe7cecab5432ecfeae8f3dd5c6ba0dfd9fd4d32cc7f9a02ef1ff1c127758f4aacb4338a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) B1 Main Road Noordoewer 0000 Karas 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -28.742943811681 17.616438924931
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!