Noordoewer Self Catering Chalets

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Hanneke V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Goeie oornag opsie met braaiplekkie en alles wat nodig is. Aangename verblyf met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine Vrieslaar V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gasvry, netjies en binne bereik. Dit was ek, my eggenoot en 2 vriende. Het 'n hartlike ontvangs gekry van almal. Netjies ingerig. Ons het net TV gemis met die Springbokke se spel, want ons kon die hoogtepunte op YouTube gevolg het. Maar dit is nie so erg - ons het lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Noordoewer Self Catering Chalets
Baie dankie vir jou terugvoering, Christine.

Andriette P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Perfekte oornag eenheid. Ek was heeltemal verbaas oor hoe netjies die eenheid was. Ons wou op 'n ander plek bespreek het en kon nie plek kry nie. So ons het geen idee gehad wat om te verwag nie, sal definitief weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Noordoewer Self Catering Chalets
Wonderlike nuus, hoop ons sien weer.

Elmare V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Was baie verras oor die oulike plek op die grens! Baie rustig, netjies, ruim. Daar was tot vuuraanstekers en hout by die braaiplek! En heerlike koffie en beskuit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Noordoewer Self Catering Chalets
Dankie vir die terugvoering.

Dirk B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Best of all the places I stayed on my 3-week tour. Very luxurious and well equipped. Best value for money. Won't ever stay at another if travelling over the border between RSA and Namibia.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Noordoewer Self Catering Chalets
Thank you for the lovely compliments, Dirk.

Lente B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Veilig, netjies en skoon. Sal beslis weer daar oorslaap. Daar is alles wat mens nodig het. Dis skoon, netjies en veilig. Baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Noordoewer Self Catering Chalets
Baie dankie, Lente.

Elana K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Definitief waarde vir geld en gerieflik! Lieflike en baie gerieflike oornagplekkie. Modern en baie stylvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Noordoewer Self Catering Chalets
Baie dankie.

Yolanda J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Safe, peaceful chalets. Beautiful surroundings. I will advertise it among my friends. Excellent. Clean, beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Noordoewer Self Catering Chalets
Thank you Yolanda.

Danielle S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Dit was rustig en aangenaam en netjies. Dit was die heerlikste plek wat ek hierdie keer ontdek het. Ruim, plek vir alles, vensters vir vars lug. Ek gee vir hulle tien uit tien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Noordoewer Self Catering Chalets
Baie dankie, ons waardeer.

Carla S
1 nag
5.0
Mei 2025

Veilig, netjies, gerieflik en prakties. Baie lekker gebly, veilig, netjies en presies wat jy nodig het na 'n lang reis. Personeel baie vriendelik en gaaf. Was so beïndruk dat ek weer bespreek vir my reis terug na Suid-Afrika. Naby aan die grens wat baie gerieflik is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Noordoewer Self Catering Chalets
Baie dankie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 126

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B1 Main Road, Noordoewer, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2649b2fd569bbb3da2d0cd66d39d41e0d137f6684230ac46098242dcfcf2893dac6d529968593475730f9b65fd546803017?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 123 5 1 5 B1 Main Road Noordoewer Karas 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.742943811681 17.616438924931
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang