Pick your preferred language

English

Afrikaans

+36
Selfsorg in Karas

Noordoewer Self Catering Chalets

  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • B1 Main Road, Noordoewer, Karas Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Noordoewer Self Catering Chalets bied verblyf in Noordoewer wat teen die Oranjerivier op die grens van Namibië lê.

Die verblyf word in 5 moderne selfsorg-eenhede gebied. Die chalets het elk 'n oopplan-uitleg wat beskik oor 'n slaaparea, 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die eenhede lei na 'n stoep met 'n piekniektafel en braaigeriewe. Hout, vuuraanstekers en 'n braairooster word voorsien. Daar is veilige parkeerplek.

Die chalets is op dieselfde perseel as die Oranjerivier Shell-vulstasie met 'n 24 uur-gerieflikheidswinkel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 129 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Deoné L
Gesin met klein kinders
5.0
I will definitely go back again. Staff were very helpful. Amazing place. Beautiful and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Fourie V
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie skoon en netjies. Lekker gebly. Was 'n huis weg van ons huis.
Des 2025
Aletia L
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, koel en stil. So lekker geslaap. Soos voorheen was dit weereens heerlik om in die skoon koel kamer te bly. Ons bly beslis weer hier as ons ter...
Sien meer
Des 2025
Hanneke V
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie oornag opsie met braaiplekkie en alles wat nodig is. Aangename verblyf met alles wat nodig is.
Okt 2025
Christine Vrieslaar V
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry, netjies en binne bereik. Dit was ek, my eggenoot en 2 vriende. Het 'n hartlike ontvangs gekry van almal. Netjies ingerig. Ons het net TV gemis...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 132

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • B1 Main Road, Noordoewer, Karas
  • Gaste dink Noordoewer Self Catering Chalets het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

B1 Main Road, Noordoewer, Karas

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2649b2fd569bbb3da2d0cd66d39d41e0d137f6684230ac46098242dcfcf2893dac6d529968593475730f9b65fd546803017?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 129 5 1 5 B1 Main Road Noordoewer Karas 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.742943811681 17.616438924931
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang