North Villa
10 gaste
5 slaapkamers
5 beddens
5 badkamers
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1A Springbok Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
North Villa is 'n moderne selfsorg-villa in Groenpunt, Kaapstad met 'n pragtige uitsig oor die stad en see in die verte.
Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 10 en beskik oor 5 en suite-kamers met lugversorging. Elke kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus.
Die oopplan-leefarea lei na die kuierarea met stoepmeubels, braaigeriewe, 'n verhitte swembad en 'n lieflike uitsig. Die huis het ook 'n agtertuin met 'n verhitte spa-bad, 2 buitestorte, 'n wynkelder, nog 'n TV-kamer, WiFi en veilige parkeerplek vir 3 voertuie in 'n motorhuis.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1A Springbok Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1A Springbok Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang