LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+43
B&B in Brackenfell

Northern Vine Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Millicent S
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Stilte, netjies, gemaklik, veilig. Vriendelike mense. Sentraal geleë. Baie netjies en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leana B
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Saam met vriende gewees, hulle was baie impressed. Baie netjies en mooi. Baie lekker plek, beveel aan ten sterkste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary B
1 nag
5.0
Apr 2026

I have stayed there previously and will definitely stay there again. Excellent! I will stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmeralda G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Dit was so lekker, ons wou langer bly! Ons was baie beïndruk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith Z
1 nag
5.0
Jan 2026

Skoon, gemaklik, mooi, netjies, alles perfek. Alles eksie perfeksie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Gemaklik, gerieflik en netjies. Dit was meer as voldoende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Dit was uitsteekend. Daar is geen fout nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gina B
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Bespreek gerus verblyf by Northern Vine Guesthouse. Wat 'n ongelooflike plekkie is dit nie. Die gasheer en gasvrou is fantasties en laat jou so gou tuis voel. Hul gaan uit hul pad uit om jou op gemaak te laat voel. Vicky en Hans, jul is nog die beste wat ons gekry het op die webtuiste. Aanbeveel vir duisende van besprekings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vicky
Northern Vine Guesthouse
Hallo Johan Dankie vir jou positiewe terugvoer. Bly ons kon jou verblyf lekker maak. Ons aim is om mense te laat voel asof hulle by die huis is, al is hulle nie. Hoop ons sien julle weer. Groete Vicky

Michelle M
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Perfekte akkommodasie vir sportaktiwiteite in die omgewing. Die kamer was silwerskoon en netjies, die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en ons het die heerlikste ontbyt geniet. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Divan V
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Skoon, netjies, mooi, rustig. Baie netjies plekkie! Baie vriendelike diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

161 Stasie Street, Protea Heights, Brackenfell, 7590, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmFzz9BmeBUg4T1hWDJuAd4sx2Ksytg5Z163iEuBYQ9ThXHMAOr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 161 Stasie Street Protea Heights 7590 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.894592277122 18.701413440475

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang