Brackenfell Akkommodasie by Northern Vine Guesthouse | LekkeSlaap
+28

Northern Vine Guesthouse

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Northern Vine Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Konrad M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Konrad M
Enkelreisiger

Keurig, skoon en netjies. Gasvry, vriendelik, goed geleë en waarde vir geld.

Northern Vine is goed geleë naby alle uitvalsweë rondom Kaapstad, veral vir besigheidsreisigers is dit ideaal. Die Shiraz-kamer is keurig, netjies, skoon en smaakvol met aandag aan detail uitgelë. Gasvye bestuur. Vicky en vriendelike staf, Hans en Angel, om te sorg vir aangename verblyf en uitstekende diens.

Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasiestraat 161, Proteahoogte, Brackenfell, 7590, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmFzz9BmeBUg4T1hWDJuAd4sx2Ksytg5Z163iEuBYQ9ThXHMAOr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 161 Stasie Street Protea Heights 7590 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.894592277122 18.701413440475
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za