Pick your preferred language

English

Afrikaans

+12

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 Mossel Close, Pelgrimsrus, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Nostri House is 'n lieflike vakansiehuis aan die idilliese Weskus. Dié selfsorghuis is op 'n pragtige kleinhoewe net buite die bekoorlike dorp Paternoster. Dis die ideale verblyf vir 'n gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreekplek.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-leefarea, kombuis en 'n grook dekarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof- en oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die aparte opwaskamer het 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitarea het 'n kaggel en 'n TV met die volle DStv-pakket ontspan. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die groot dek het 'n ingeboude braai. Daar is parkeerplek op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Anelia D
Gesin met klein kinders
5.0
Ontspannend, gemaklik en sielkos. Ons het baie lekker gebly. Die huis is ruim, het alles wat jy nodig het en mens kan afskakel en ontspan in die stilt...
Sien meer
Des 2025
Wendy E
Saam met vriende
5.0
Perfect! Everything was perfect!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Sharon J
Saam met vriende
5.0
A great stay! What a lovely house, close enough to town, but also far enough to feel we were in the middle of the South African 'bush'....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Anna-marie S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was "magical". Ons 3-nag naweek by Nostri House was "magical". Baie duidelike instruksies en uitstekende kommunikasie voor en gedurende ons verbly...
Sien meer
Jun 2024
Gerhard G
Saam met lewensmaat
3.4
Aangenaam met kommer. Daar was 'n merkbare agteruitgang in die onderhoud en netheid sedert ons vorige besoek. 'n Paar voorbeelde: die sleutelhakkie by...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Camilla Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 441

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 5 Mossel Close, Pelgrimsrus, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nostri House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

5 Mossel Close, Pelgrimsrus, Paternoster, 7381, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8658ee5126f6ca436ef29ca655db854208e5319fb6c11347fc4372ab1d3e82a403c7bde098beef276aca98dea2c3307e9d14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 5 Mossel Close Pelgrimsrus 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.819403598786 17.892614314156
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang