6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 109 Church Street, Hermanus Beach Club 213, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Nothing But View is 'n dakwoonstel met slaapplek vir 6 in Hermanus en bied 'n lieflike 180 grade-uitsig oor die see en berge.
Dié woonstel is in 'n kompleks en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Bring asb. jou eie swemhanddoeke saam. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf en yskas. Daar is ook 'n etenstafel en die sitarea het 'n slim-TV met Netflix en 'n DVD-speler, asook 'n see-uitsig waar jy in seisoentyd walvisse en dolfyne kan dophou. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die oord is ideaal vir 'n gesin en bied 'n tennis-, vlugbal- en muurbalbaan, gimnasiums, swembaddens, pooltafels, kroeg en wassery. Dis ook net 'n entjie se stap van die rotsagtige strand af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Madeleine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 109 Church Street, Hermanus Beach Club 213, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Nothing But View het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
109 Church Street, Hermanus Beach Club 213, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang