+33

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Anton B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Ek en my vrou het baie lekker gekuier by Novalia. Dit was 'n baie aangename verblyf gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica L
1 nag
5.0
Feb 2026

Ons sal Novalia beslis aanbeveel! Die verblyf was gemaklik, skoon en goed onderhou. Die kamers was ruim en sorgvuldig toegerus vir oornagverblyf. Die ligging was gerieflik, veilig en stil. Algeheel het die verblyf uitstekende waarde gebied en positief bygedra tot 'n baie aangename ervaring. Ons gasvrou het ons vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Waarde vir geld. Veilig en netjies. Vriendelike gasvrou. Heerlik en veilig gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeff M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Sal weer kom slaap daar. Baie skoon en gerieflike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie gerieflik en goed geleë vir oornag. Baie lekker verblyf, skoon gerieflike kamer met 'n baie lekker stort. Ook eetgerei, yskas en mikrogolf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Perfect for a 1 night stay after a long trip. Our host was Yolandi; she was so kind. The accommodation was perfect for a 1 night stay. The bed was comfy, and the room was clean. We loved the fridge with the freezer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Verblyf was netjies, skoon en rustig! Verblyf was lekker en goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Het lekker gebly. Baie netjies en sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jan E
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2026

Goed. Wil weet hoe om ETV / Kyknet op die TV te kry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jan E
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Feb 2026

Redelik. Die wasbak kraan is los. Die tafel is lendelam. Die kasdeure handvatsel het aandag nodig. Die kasrakke het aandag nodig. Die stoele is vir maer mense, nie as jy 100 kg plus weeg nie. Besoekers kan gewaarsku word dat die hek automaties toegaan. Dit kan voertuie beskadig. Kan gerus die TV opgradeer na DStv.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Yolandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2 Skietberg Avenue, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95265f2005327f3c46dd8397ef8eeeadbf9506485b73d4ba34744807d33774f303b3f7e985607e629827ac1719730e2f8655?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 2 Skietberg Avenue Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.731380607445 25.087203217656
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang