+34
Selfsorg in Velddrif

Nuakh Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wilma B
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Lekker gekuier. Gasvrou was baie vriendelik, het ons die huis gewys met aankoms. Die huis is goed toegerus met alles wat jy nodig het. Weet dis 'n ou huis, gasvrou kan net 'n bietjie aandag gee aan al die vensters in die huis, hul maak nie oordentlik toe nie. Die agterdeur was elke keer 'n probleem om oop te kry, hak vas aan die bo-kant. Die stoep met braai was baie lekker, maar net 'n voorstel: dalk moet julle die stoep probeer toemaak met skuifdeure, bv. veral vir mense wat in die winter wil kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morné V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Great. Dit was awesome, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desiree
Nuakh Accommodation
Was lekker om julle vissermanne hier te hê.

Elandi V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Wonderlikste plek om te bly in Velddrif. Wonderlikste plek om te bly in Velddrif, ons het as familie af gegaan vir Kersfees. Die huis is puik skoon en netjies, met al die geriewe wat mens kort om heerlik te ontspan, die eienaar is so behulpsaam en vriendelik. Ons het die wonderlikste tyd gehad, parkering is veilig en genoeg en die area veilig en heerlik om rond te stap in. Sal vir seker hulle aanbeveel 100/10 vir ons gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desiree
Nuakh Accommodation
Dit was lekker om julle Vaalies hier te hê.

Elsabe V
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Uitstekend. Soos altyd was dit heerlik. Die beste gasvrou. Ons go-to plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desiree
Nuakh Accommodation
Dis altyd lekker om julle te huisves.

Elsabe V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Perfect breakaway. Perfekte naweek in perfekte omgewing. Baie dankie veral aan Desiree. Vriendelik en behulpsaam. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desiree
Nuakh Accommodation
Baie lekker om julle te akkommodeer.

Lenie G
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Puik! Desiree is die perfekte gasvrou, ons het dadelik tuis gevoel. Lieflike braai area en alles wat jy nodig het, was daar. Kamers was pragtig en netjies. Kan Nuakh aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desiree
Nuakh Accommodation
Lenie, dit was so lekker om julle bikers te huisves. Sien weer!

Andrea D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Awesome would visit again and soon. Breathtaking, hosts were welcoming and friendly and extremely helpful. Would definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desiree
Nuakh Accommodation
It was such a pleasure accommodating your lovely family.

Babara-ann B
Lang verblyf
5.0
Jan 2025

Velddrif baie mooi dorp, skoon en mense baie vriendelik. Baie lekker gebly. Desiree en haar man was baie behulpsaam. Uit hulle pad gegaan om alles vir ons gerieflik te maak. Baie dankie vir alles Desiree, waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desiree
Nuakh Accommodation
Was heerlik om julle te huisves. Kom asb weer.

Chris D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Lekker dorp en lekker plek. Ruim en netjiese plek met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2025

Great location, friendly hostess, warm and welcoming. Great location. Thank you for being so welcoming and showing us the beautiful estuary. You definitely went above and beyond in making our stay with friends so great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desiree
Nuakh Accommodation
Thanks, Pieter, it was great accommodating you!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Desiree Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R4 560
per nag, vir 12 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R4 560
per nag, vir 12 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R4 560
per nag, vir 12 mense
Bespreek

14 A.W. Stevens Street, Velddrif, 7365, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA879548b0cac926066eb57e2df7580800a5612151f31af3c6effdcabfeaf3c7048250f5b09cd0b4a44ca721d3e8106fa9492c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 560 per nag, vir 12 mense 28 5 1 5 14 A.W. Stevens Street Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.786421492979 18.165839943806
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang