Nuakh Accommodation
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: A.W. Stevens-straat 14, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 200 per nag, vir 12 mense
Beskrywing
Nuakh Accommodation is in die vissersdorpie van Velddrif geleë en is die ideale basis vanwaar gaste verskeie besienswaardighede van die Weskus kan verken. Hierdie selfsorg-eenheid is 100 jaar oud en is een van die eerste huise wat in die area gebou is.
Dié bekoorlike vakansie-eenheid het slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die kamers het 'n
koningingrootte-bed en die derde kamer het 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 stapelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en 'n bad, en die tweede badkamer het net 'n stort met 'n aparte toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, diepvrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolf, oond en stoof toegerus. Die leefarea langsaan het 'n kaggel en 'n TV met Netflix en n lei na 'n onderdakstoep met 'n braai-area. Die eenheid het ook 'n trap wat na 'n dakstoep lei. Hier is buitemeubels en sonstoele waar gaste lekker kan ontspan.
Parkeerplek is beskikbaar vir gaste se voertuie en die perseel is naby die Bergrivier en die strand.
Slaapplek
’n Bespreking by Nuakh Accommodation sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Desiree Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Jaar gelys 4
Ligging
- A.W. Stevens-straat 14, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Nuakh Accommodation het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: A.W. Stevens-straat 14, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom