Number Eleven Self-Catering Villa
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George Rex-rylaan 11, Die Koppe, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R12 320 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Number Eleven Self-Catering Villa is 'n vakansiehuis wat gemaklike verblyf op die oewer van die bekende Knysna-strandmeer bied.
Die huis is ruim, smaakvol versier en beskik oor 4 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Elke slaapkamer het 'n ekstra lang of 'n gewone koninggrootte-bed. Verder is daar lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis en ander luukshede. Die kombuis is volledig toegerus met luukse Le Creuset-kookgerei en al die moderne toerusting om maaltye voor te berei en te kook.
Gratis WiFi is oral beskikbaar, en die huis het ook 'n randvloeiswembad, 'n buitestort en gas- en houtskoolbraaigeriewe.
Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 2 voertuie agter afstandbeheerhekke.
Aktiwiteite in die area sluit voetslaan, voëlkyk, swem en fietsry in. Gaste kan ook Monkeyland en Birds of Eden besoek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Elektroniese Fondsoorplasing
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Clary Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 63
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- George Rex-rylaan 11, Die Koppe, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George Rex-rylaan 11, Die Koppe, Knysna, 6571, Wes-Kaap