+72
Hotel in Paarl

CANA Vineyard Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Nuwedrif Road, Northern Paarl, Cape Town, 7654, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

CANA Vineyard Guesthouse is op ’n wynplaas in Noorder-Paarl in die Bergriviervallei geleë en front na die majestueuse Drakensteinberge.

Dié herehuis het 2 standaardkamers, 4 deluxe-kamers, en 4 luukse suites. 'n ware Suid-Afrikaanse Wynland-ervaring word gewaarborg. As die weer dit toelaat word ontbyt op die terras voorgesit. Die Sakpasreisiger-kamer kry ongelukkig nie ontbyt nie. Die dekor is van Afrika-hardehout.

Die landgoed is net 'n paar minute se ry van die historiese Paarl af en word omring deur fiets- en bergfietsryroetes, monumente, museums, gholfbane, kunsgalerye, en wêreldbekende wynplase. Vra gerus vir raad om 'n perfekte vakansie te beplan.

Die gastehuis sien uit daarna om gaste te verwelkom en die luukse verblyf, uitstekende wyn, outydse gasvryheid en rus en vrede met hulle te deel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Maleho M
5.0
Superb accommodation. Got a warm welcome by the receptionist. The staff and owner were very helpful and friendly. Breakfast was very ni...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Cora B
Saam met lewensmaat
5.0
Alles wat jy nodig het en meer, meg perfekte ligging. Gasvrye personeel en geleë tussen pragtige wynlande.
Des 2025
Cora B
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename ervaring in die wynland. Baie gasvry en personeel baie professioneel. Uitsig op wingerde.
Des 2025
Charl W
Saam met lewensmaat
5.0
Best. Very professional, clean and friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Tanyen W
Saam met lewensmaat
4.6
Beautiful, breathtaking views, peaceful, service was top tier. Had a great experience.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Nuwedrif Road, Northern Paarl, Cape Town, 7654, Wes-Kaap
  • Gaste dink CANA Vineyard Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 570
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 570
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 570
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Nuwedrif Road, Northern Paarl, Cape Town, 7654, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUpoS0HGqiGXM4LouvMdp11i5nXOkQLPLtWac48xxHUyTyj7YKi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 570 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 Nuwedrif Road Northern Paarl 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.676597537368 18.966332335017
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang