Beskrywing
Dié kamer is die tweede kamer in die Olive Grove-eenheid. Dit is ruim met 'n dubbelbed, sitarea en tuinstel buite. Indien jy slegs die Leccino-kamer bespreek, is die badkamer privaat. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Indien die kamer saam met die Mission-kamer bespreek word (deur lede van dieselfde groep), word die badkamer deur die 2 kamers gedeel. Koffie- en teemaakgeriewe word voorsien, en gaste het toegang tot die tuin, swembad en braai-area. 'n Parkeerplek is ook aan dié eenheid toegeken. Let daarop dat slegs gaste wat saam reis die Olive Grove-eenheid sal deel (Mission- en Leccino-kamer).
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
Ontbyt teen 'n addisionele koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Frontoio-kamer is deel van die hoofplaashuis en het ook dieselfde ingang. Dié ruim kamer het slaapplek vir 2 gaste en daar is 2 gemaklike enkelbeddens. Gaste gebruik die badkamer in die hoofhuis wat vir eksklusiewe gebruik van die Frantoio-gaste is. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Koffie- en teemaakgeriewe is beskikbaar. Gaste het toegang tot die tuin, swembad en braai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar en ontbyt is teen ekstra kostes beskikbaar, mits dit vooraf gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
Ontbyt teen 'n addisionele koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer is die eerste kamer in die Olive Grove-eenheid. Dit is ruim met 'n dubbelbed, sitarea en tuinstel buite. Indien jy slegs die Mission-kamer bespreek, is die badkamer privaat. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Indien die kamer saam met die Leccino-kamer bespreek word (deur lede van dieselfde groep), word die badkamer deur die 2 kamers gedeel. Koffie- en teemaakgeriewe word voorsien, en gaste het toegang tot die tuin, swembad en braai-area. 'n Parkeerplek is ook aan dié eenheid toegeken. Let daarop dat slegs gaste wat saam reis die Olive Grove-eenheid sal deel (Mission- en Leccino-kamer).
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
Ontbyt teen 'n addisionele koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
31 Elizabeth road, Drumblade, Kliprivier, 1871, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang